; *** Inno Setup version 5.5.3+ Afrikaans messages *** ; ; Created by: Leon Odendaal ; E-mail: leonrsa@gmail.com ; ; To download user-contributed translations of this file, go to: ; http://www.jrsoftware.org/files/istrans/ ; ; Note: When translating this text, do not add periods (.) to the end of ; messages that didn't have them already, because on those messages Inno ; Setup adds the periods automatically (appending a period would result in ; two periods being displayed). [LangOptions] LanguageName=Afrikaans LanguageID=$0436 LanguageCodePage=1252 ; If the language you are translating to requires special font faces or ; sizes, uncomment any of the following entries and change them accordingly. ;DialogFontName= ;DialogFontSize=8 ;WelcomeFontName=Verdana ;WelcomeFontSize=12 ;TitleFontName=Arial ;TitleFontSize=29 ;CopyrightFontName=Arial ;CopyrightFontSize=8 [Messages] ; *** Application titles SetupAppTitle=Installasie SetupWindowTitle=Installasie - %1 UninstallAppTitle=Verwyder UninstallAppFullTitle=Verwyder %1 ; *** Misc. common InformationTitle=Inligting ConfirmTitle=Bevestig ErrorTitle=Fout ; *** SetupLdr messages SetupLdrStartupMessage=Hierdie program sal %1 installeer. Wil u voortgaan? LdrCannotCreateTemp=Onmoontlik om 'n tydelike lêer te skep. Installasie gestaak. LdrCannotExecTemp=Onmoontlik om 'n uitvoerbare lêer in die tydelike vouer te skep. Installasie gestaak. ; *** Startup error messages LastErrorMessage=%1.%n%nFout %2: %3 SetupFileMissing=Die lêer %1 word vermis in die installasiegids. Korrigeer die fout of verkry 'n nuwe weergawe van die program. SetupFileCorrupt=Die installasie lêers is korrup. Verkry 'n nuwe weergawe van die program. SetupFileCorruptOrWrongVer=Die installasielêers is korrup, of onversoenbaar met hierdie weergawe van Installeerder. Korrigeer die problem of verkry 'n nuwe weergawe van die program. InvalidParameter='n Ongeldige parameter is deurgegee op die opdraglyn:%n%n%1 SetupAlreadyRunning=Installasie reeds aktief. WindowsVersionNotSupported=Hierdie program ondersteun nie die Windows-weergawe op u rekenaar nie. WindowsServicePackRequired=Hierdie program benodig %1 Service Pack %2 of nuwer. NotOnThisPlatform=Hierdie program sal nie uitvoer op %1 nie. OnlyOnThisPlatform=Hierdie program moet uitgevoer word op %1. OnlyOnTheseArchitectures=Hierdie program kan net geïnstalleer word op weergawes van Windows ontwerp vir die volgende verwerkerargitekture:%n%n%1 MissingWOW64APIs=Die weergawe van Windows wat u gebruik, sluit nie die funksionaliteit in wat die Installeerder vereis vir 'n 64-bis-installasie nie. Om hierdie probleem te korrigeer, installeer asb. Service Pack %1. WinVersionTooLowError=Hierdie program vereis %1 weergawe %2 of nuwer. WinVersionTooHighError=Hierdie program kan nie geïnstalleer word op %1 weergawe %2 of nuwer nie. AdminPrivilegesRequired=U moet ingeteken wees as 'n administrateur om hierdie program te installeer. PowerUserPrivilegesRequired=U moet aangeteken wees as 'n administrateur of as 'n lid van die Power Users groep om hierdie program te installeer. SetupAppRunningError=Die installeerder het bespeur dat %1 op die oomblik loop.%n%nMaak asb. nou alle kopieë daarvan toe, en kliek dan Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die installasie te verlaat. UninstallAppRunningError=Verwyder het bespeur dat %1 op die oomblik oop is.%n%nMaak asb. alle kopieë daarvan toe, en kliek dan op Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die verwyderaar te verlaat. ; *** Misc. errors ErrorCreatingDir=Die installeerder kon nie die gids %1 skep nie ErrorTooManyFilesInDir=Onmoontlik om 'n lêer in die gids "%1" te skep omdat dit te veel lêers bevat ; *** Setup common messages ExitSetupTitle=Verlaat Installeerder ExitSetupMessage=Installasie is nog nie voltooi nie. Indien u dit nou verlaat, sal die program nie geïnstalleer wees nie.%n%nU kan die Installeerder later weer uitvoer om die installasie te voltooi.%n%nVerlaat die Installeerder? AboutSetupMenuItem=&Meer oor die Installeerder... AboutSetupTitle=Meer oor die Installeerder AboutSetupMessage=%1 weergawe %2%n%3%n%n%1 tuisblad: %n%4 AboutSetupNote= TranslatorNote=Vertaling deur Leon Odendaal ; *** Buttons ButtonBack=< &Terug ButtonNext=&Volgende > ButtonInstall=&Installeer ButtonOK=Aanvaar ButtonCancel=Kanselleer ButtonYes=&Ja ButtonYesToAll=Ja vir &Almal ButtonNo=&Nee ButtonNoToAll=N&ee vir Almal ButtonFinish=&Voltooi ButtonBrowse=&Rondblaai... ButtonWizardBrowse=R&ondblaai... ButtonNewFolder=&Skep Nuwe Vouer ; *** "Select Language" dialog messages SelectLanguageTitle=Kies Installeerdertaal SelectLanguageLabel=Kies die taal om te gebruik gedurende die installasie: ; *** Common wizard text ClickNext=Kliek Volgende om voort te gaan, of Kanselleer om die installeerder te verlaat. BeveledLabel= BrowseDialogTitle=Blaai rond vir vouer BrowseDialogLabel=Kies 'n vouer in die lys hieronder en kliek Aanvaar. NewFolderName=Nuwe Vouer ; *** "Welcome" wizard page WelcomeLabel1=Welkom by die Installasie-Assistent vir [name] WelcomeLabel2=Hierdie program sal [name/ver] installeer op u rekenaar.%n%nDit word aanbeveel dat u alle ander programme toemaak voor dat u voortgaan. ; *** "Password" wizard page WizardPassword=Wagwoord PasswordLabel1=Hierdie installasie word deur 'n wagwoord beskerm. PasswordLabel3=Verskaf asb die wagwoord, en kliek Volgende om voor te gaan. Wagwoorde is kassensitief. PasswordEditLabel=&Wagwoord: IncorrectPassword=Die wagwoord wat u ingesleutel het, is nie korrek nie. Probeer weer. ; *** "License Agreement" wizard page WizardLicense=Lisensie-ooreenkoms LicenseLabel=Lees asb die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. LicenseLabel3=Lees asb die volgende lisensieooreenkoms. U moet die terme van hierdie ooreenkoms aanvaar voordat u voortgaan met die installasie. LicenseAccepted=Ek &aanvaar die ooreenkoms. LicenseNotAccepted=Ek aan&vaar nie die ooreenkoms nie. ; *** "Information" wizard pages WizardInfoBefore=Inligting InfoBeforeLabel=Lees asb die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. InfoBeforeClickLabel=Wanneer u gereed is om voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende. WizardInfoAfter=Inligting InfoAfterLabel=Lees asb die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. InfoAfterClickLabel=Wanneer u gereed is om voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende. ; *** "User Information" wizard page WizardUserInfo=Gebruikerinligting UserInfoDesc=Sleutel asb u inligting in. UserInfoName=&Gebruikernaam: UserInfoOrg=&Organisasie: UserInfoSerial=&Registrasienommer: UserInfoNameRequired=U moet 'n naam insleutel. ; *** "Select Destination Location" wizard page WizardSelectDir=Kies bestemming SelectDirDesc=Waar moet [name] geïnstalleer word? SelectDirLabel3=Die installeerder sal [name] installeer in die volgende vouer. SelectDirBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander vouer wil kies, kliek Rondblaai. DiskSpaceMBLabel=Ten minste [mb] MG oop hardeskyfspasie word benodig. CannotInstallToNetworkDrive=Installeerder kan nie op 'n netwerk-skyf installeer word nie. CannotInstallToUNCPath=Installeerder kan nie na 'n UNC-roete installeer nie. InvalidPath=U moet 'n volledige roete insleutel met 'n aandrywerletter; bv.:%n%nC:\APP%n%nof 'n UNC-pad in die vorm:%n%n\\server\share InvalidDrive=Die aandrywer of UNC-netwerkgids wat u gekies het, bestaan nie of is nie toeganklik nie. Kies asb 'n ander een. DiskSpaceWarningTitle=Onvoldoende skyfspasie DiskSpaceWarning=Die installasie vereis ten minste %1 KG oop spasie, maar die gekose skyf het slegs %2 KG spasie beskikbaar.%n%nWil u voortgaan ten spyte daarvan? DirNameTooLong=Die vouernaam of roete is te lank. InvalidDirName=Die vouernaam is ongeldig. BadDirName32=Vouername mag nie een van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1 DirExistsTitle=Voer bestaan DirExists=Die vouer:%n%n%1%n%nbestaan alreeds. Wil u ten spyte daarvan steeds daarheen installeer? DirDoesntExistTitle=Voeur bestaan nie DirDoesntExist=Die vouer:%n%n%1%n%n bestaan nie. Wil u die vouer skep? ; *** "Select Components" wizard page WizardSelectComponents=Kies komponente SelectComponentsDesc=Watter komponente moet geïnstalleer word? SelectComponentsLabel2=Kies die komponente wat u wil installeer; deselekteer die komponente wat u nie wil installeer nie. Kliek Volgende wanneer u gereed is om voort te gaan. FullInstallation=Volledige installasie ; if possible don't translate 'Compact' as 'Minimal' (I mean 'Minimal' in your language) CompactInstallation=Kompakte installasie CustomInstallation=Pasgemaakte installasie NoUninstallWarningTitle=Komponente Bestaan NoUninstallWarning=Die installeerder het bespeur dat die volgende komponente reeds op u rekenaar geïnstalleer is:%n%n%1%n%nDeur die komponente te deselekteer sal hulle nie verwyder nie.%n%nWil u ten spyte daarvan voortgaan? ComponentSize1=%1 KG ComponentSize2=%1 MG ComponentsDiskSpaceMBLabel=Huidige keuse vereis ten minste [mb] MG skyfspasie. ; *** "Select Additional Tasks" wizard page WizardSelectTasks=Kies bykomende take SelectTasksDesc=Watter bykomende take moet uitgevoer word? SelectTasksLabel2=Kies die bykomende take wat u wil hê die Installeerder moet uitvoer tydens die installasie van [name], en kliek dan Volgende. ; *** "Select Start Menu Folder" wizard page WizardSelectProgramGroup=Kies Begin-kieslysvouer SelectStartMenuFolderDesc=Waar moet die Installeerder die program se kortpaaie plaas? SelectStartMenuFolderLabel3=Die installeerder sal die program se kortpaaie in die volgende Begin-kieslysvouer plaas. SelectStartMenuFolderBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander vouer wil kies, kliek Rondblaai. MustEnterGroupName=U moet 'n vouernaam insleutel. GroupNameTooLong=Die vouernaam of roete is te lank. InvalidGroupName=Die vouernaam is ongeldig. BadGroupName=Die vouernaam mag nie enige van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1 NoProgramGroupCheck2=&Moenie 'n Begin-kieslysvouer skep nie ; *** "Ready to Install" wizard page WizardReady=Gereed om te Installeer ReadyLabel1=Die installeerder is nou gereed om [name] te installeer op u rekenaar. ReadyLabel2a=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie, of kliek Terug indien u enige keuses wil hersien of verander. ReadyLabel2b=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie. ReadyMemoUserInfo=Gebruikerinligting: ReadyMemoDir=Bestemmingligging: ReadyMemoType=Installasietipe: ReadyMemoComponents=Geselekteerde komponente: ReadyMemoGroup=Begin-kieslysvouer: ReadyMemoTasks=Bykomende take: ; *** "Preparing to Install" wizard page WizardPreparing=Berei voor om te Installeer PreparingDesc=Die installeerder is besig om voor te berei om [name] op u rekenaar te installeer. PreviousInstallNotCompleted=Die installasie/verwydering van 'n vorige program is nie voltooi nie. U moet u rekenaar herbegin om daardie installasie te voltooi.%n%nNadat u die rekenaar herbegin het, kan u die installeerder weer uitvoer om die installasie van [name] te voltooi. CannotContinue=Die installeerder kan nie voortgaan nie. Kliek asb. Kanselleer om dit te verlaat. ApplicationsFound=Die volgende programme gebruik tans lêers wat deur die installeerder opgedateer moet word. Dit word aanbeveel dat u die installeerder toelaat om die programme outomaties toe te maak. ApplicationsFound2=Die volgende programme gebruik tans lêers wat deur die installeerder opgedateer moet word. Dit word aanbeveel dat u die installeerder toelaat om hierdie programme outomaties toe te maak. Na afloop van die installasie, sal die installeerder probeer om die programme te herbegin. CloseApplications=&Maak die programme outomaties toe DontCloseApplications=M&oet nie die programme toemaak nie ErrorCloseApplications=Die Installeerder kon nie al die programme outomaties sluit nie. Dit word aanbeveel dat u al die programme toemaak wat lêers bevat wat opdateer moet word voor u aangaan. ; *** "Installing" wizard page WizardInstalling=Besig om te Installeer InstallingLabel=Wag asb. terwyl [name] op u rekenaar geïnstalleer word. ; *** "Setup Completed" wizard page FinishedHeadingLabel=Finalisering van die Installasie-Assistent van [name] FinishedLabelNoIcons=Die installasie van [name] is voltooi. FinishedLabel=Die installasie van [name] is voltooi. Die program kan uitgevoer word deur die geïnstalleerde ikone te gebruik. ClickFinish=Kliek Voltooi om die installeerder te verlaat. FinishedRestartLabel=Om die installasie van [name] te voltooi, moet u rekenaar herbegin word. Wil u die rekenaar nou herbegin? FinishedRestartMessage=Om die [name] installasie te voltooi, moet u rekenaar herbegin word.%n%nWil u die rekenaar nou herbegin? ShowReadmeCheck=Ja, ek wil die README-lêer sien YesRadio=&Ja, herbegin die rekenaar nou NoRadio=&Nee, ek sal die rekenaar later herbegin ; used for example as 'Run MyProg.exe' RunEntryExec=Voer %1 uit ; used for example as 'View Readme.txt' RunEntryShellExec=Bekyk %1 ; *** "Setup Needs the Next Disk" stuff ChangeDiskTitle=Installeerder benodig volgende CD/DVD SelectDiskLabel2=Plaas asb. skyf %1 in die aandrywer en kliek Aanvaar.%n%nIndien die lêers in 'n ander vouer gevind kan word as die een hieronder, sleutel die korrekte roete in of kliek Rondblaai. PathLabel=&Roete: FileNotInDir2=Die lêer "%1" kan nie gevind word in "%2" nie. Plaas asb. die korrekte skyf in die aandrywer of kies 'n ander vouer. SelectDirectoryLabel=Spesifiseer asb. die ligging van die volgende skyf. ; *** Installation phase messages SetupAborted=Die installasie is nie voltooi nie.%n%nKorrigeer asb. die probleem en voer die installeerder weer uit. EntryAbortRetryIgnore=Kliek Probeer weer om weer te probeer, Ignoreer om ten spyte hiervan voort te gaan, of Stop om die installasie te kanselleer. ; *** Installation status messages StatusClosingApplications=Maak programme toe... StatusCreateDirs=Skep vouers... StatusExtractFiles=Pak lêers uit... StatusCreateIcons=Skep kortpaaie... StatusCreateIniEntries=Skep INI-inskrywings... StatusCreateRegistryEntries=Skep van registerinskrywings... StatusRegisterFiles=Registreer lêers... StatusSavingUninstall=Stoor verwyderingsinligting... StatusRunProgram=Voltooi installasie... StatusRestartingApplications=Herbegin programme... StatusRollback=Rol veranderinge terug... ; *** Misc. errors ErrorInternal2=Interne fout: %1 ErrorFunctionFailedNoCode=%1 gefaal ErrorFunctionFailed=%1 gefaal; kode %2 ErrorFunctionFailedWithMessage=%1 gefaal; kode %2.%n%3 ErrorExecutingProgram=Onmoontlik om die volgende lêer uit te voer:%n%1 ; *** Registry errors ErrorRegOpenKey=Fout terwyl registersleutel oopgemaak word:%n%1\%2 ErrorRegCreateKey=Fout terwyl registersleutel geskep word:%n%1\%2 ErrorRegWriteKey=Fout terwyl geskryf word na registersleutel:%n%1\%2 ; *** INI errors ErrorIniEntry=Fout terwyl INI-inskrywing in die lêer "%1" gemaak word. ; *** File copying errors FileAbortRetryIgnore=Kliek Probeer weer om weer te probeer, Ignoreer om hierdie lêer oor te slaan (nie aanbeveel nie), of Stop om die installasie te verlaat. FileAbortRetryIgnore2=Kliek Probeer weer om weer te probeer, Ignoreer om voort te gaan ten spyte hiervan (nie aanbeveel nie), of Stop om die installasie te verlaat. SourceIsCorrupted=Die bronlêer is korrup SourceDoesntExist=Die bronlêer "%1" bestaan nie ExistingFileReadOnly=Die bestaande lêer is gemerk as lees-alleen.%n%nKliek Probeer weer om die lees-alleen-attribuut te verwyder en weer te probeer, Ignoreer om hierdie lêer oor te slaan, of Stop om die installasie te verlaat. ErrorReadingExistingDest='n Fout het voorgekom terwyl die bestaande lêer gelees is: FileExists=Die lêer bestaan alreeds.%n%nWil u die lêer oorskryf? ExistingFileNewer=Die bestaande lêer is nuwer as die een wat die Installeerder probeer installeer. Dit word aanbeveel dat u die bestaande lêer hou.%n%nWil u die bestaande lêer hou? ErrorChangingAttr='n Fout het voorgekom terwyl die attribute van die bestaande lêer verander is: ErrorCreatingTemp='n Fout het voorgekom toe 'n lêer in die bestaande gids geskep is: ErrorReadingSource='n Fout het voorgekom terwyl die bronlêer gelees is: ErrorCopying='n Fout het voorgekom terwyl 'n lêer gekopieer is: ErrorReplacingExistingFile='n Fout het voorgekom toe die bestaande lêer oorskryf is: ErrorRestartReplace=HerbeginVervang gefaal: ErrorRenamingTemp='n Fout het voorgekom terwyl 'n lêer in die bestemmingsgids van naam verander is: ErrorRegisterServer=Onmoontlik om die DLL/OCX te registreer: %1 ErrorRegSvr32Failed=RegSvr32 het gefaal met kode %1 ErrorRegisterTypeLib=Onmoontlik om die biblioteek tipe te registreer: %1 ; *** Post-installation errors ErrorOpeningReadme='n Fout het voorgekom terwyl die README-lêer oopgemaak is. ErrorRestartingComputer=Die installeerder kon nie die rekenaar herbegin nie. Doen dit asb self. ; *** Uninstaller messages UninstallNotFound=Leêr "%1" bestaan nie. Kan nie verwyder nie. UninstallOpenError=Leêr "%1" kan nie oopgemaak word nie. Onmoontlik om te verwyder. UninstallUnsupportedVer=Die verwyder staaflêer "%1" se formaat word nie herken deur hierdie weergawe van die verwyderaar nie. Onmoontlik om te verwyder. UninstallUnknownEntry='n Onbekende inskrywing (%1) is teëgekom in die verwyder staaflêer. ConfirmUninstall=Is u seker dat u %1 en al die komponente daarvan heeltemal wil verwyder? UninstallOnlyOnWin64=Hierdie installasie kan slegs verwyder word op 64-bis-Windows. OnlyAdminCanUninstall=Hierdie installasie kan slegs verwyder word deur 'n gebruiker met administratiewe regte. UninstallStatusLabel=Wag asb. terwyl %1 van u rekenaar verwyder word. UninstalledAll=%1 is suksesvol verwyder vanaf u rekenaar. UninstalledMost=%1 verwydering voltooi.%n%nSommige elemente kon nie verwyder word nie. Hierdie elemente kan handmatig verwyder word. UninstalledAndNeedsRestart=Om die verwydering van %1 te voltooi, moet u rekenaar herbegin word.%n%nWil u nou herbegin? UninstallDataCorrupted="%1" lêer is korrup. Onmoontlik om te verwyder. ; *** Uninstallation phase messages ConfirmDeleteSharedFileTitle=Verwyder gedeelde leêr? ConfirmDeleteSharedFile2=Die stelsel dui aan dat die volgende gedeelde lêers nie meer deur enige programme gebruik word nie. Moet die verwyderaar die gedeelde lêer verwyder?%n%nIndien enige programme hierdie lêer steeds gebruik en dit verwyder word, sal daardie programme nie meer reg funksioneer nie. Indien u onseker is, kies Nee. Indien die lêer op u stelsel gelaat word, sal dit geen skade doen nie. SharedFileNameLabel=Leêrnaam: SharedFileLocationLabel=Ligging: WizardUninstalling=Verwyderingstatus StatusUninstalling=Verwyder %1... ; *** Shutdown block reasons ShutdownBlockReasonInstallingApp=Installeer %1. ShutdownBlockReasonUninstallingApp=Verwyder %1. ; The custom messages below aren't used by Setup itself, but if you make ; use of them in your scripts, you'll want to translate them. [CustomMessages] NameAndVersion=%1 weergawe %2 AdditionalIcons=Bykomende ikone: CreateDesktopIcon=Skep 'n &werksbladikoon CreateQuickLaunchIcon=Skep 'n &Quick Launch ikoon ProgramOnTheWeb=%1 op die Web UninstallProgram=Verwyder %1 LaunchProgram=Voer %1 uit AssocFileExtension=&Assosieer %1 met die %2 lêeruitbreiding AssocingFileExtension=Assosieer %1 met die %2 lêeruitbreiding... AutoStartProgramGroupDescription=Begin: AutoStartProgram=Begin %1 outomaties AddonHostProgramNotFound=%1 kon nie gevind word in die vouer wat u gekies het nie.%n%nWil u voortgaan ten spyte daarvan?